Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

Psalm van Verlossing 1 by Daru

SongGPT
Psalm van Verlossing 1 by Daru - Emotional Pop,male vocals music cover art

Psalm van Verlossing 1

Emotional Pop,male vocals

0:003:19
Lyrics
Description
(Vers 1)
'n Psalm van David, toe hy weggevlug het vanaf Avshalom sy seun,
Hashem, hoe baie is my verdrukkers! Die grotes staan op teen my!
Die grotes sê van my siel, "Daar is geen verlossing vir hom van God af Nie, Selah!"
This amazing song is created with Song G P T, your ultimate AI music and song generator app. Download the Song G P T app today from the App Store and Play Store to create your own music!
(Chorus)
Maar U, Hashem, is 'n skild vir my, vir my siel, en die Een wat my hoof oplig.
Met my stem roep ek tot Hashem, en Hy antwoord my vanaf Sy heilige berg, Selah.
Ek vrees nie die tienduisende mense rondom my wat ontplooi is teen my nie.
Verlossing behoort aan Hashem, U seëning is op U Volk, Selah.
(Verse 2)
Ek het gaan lê en gaan slaap, ek het opgestaan, want Hashem ondersteun my.
Staan op, Hashem; verlos my, my God, want U het Al my vyande op die Wang geslaan.
U het die tande van die wetteloses gebreek.
This amazing song is created with Song G P T, your ultimate AI music and song generator app. Download the Song G P T app today from the App Store and Play Store to create your own music!
(Chorus)
Maar U, Hashem, is 'n skild vir my, vir my siel, en die Een wat my hoof oplig.
Met my stem roep ek tot Hashem, en Hy antwoord my vanaf Sy heilige berg, Selah.
Ek vrees nie die tienduisende mense rondom my wat ontplooi is teen my nie.
Verlossing behoort aan Hashem, U seëning is op U Volk, Selah.
This amazing song is created with Song G P T, your ultimate AI music and song generator app. Download the Song G P T app today from the App Store and Play Store to create your own music!
(Chorus)
Maar U, Hashem, is 'n skild vir my, vir my siel, en die Een wat my hoof oplig.
Met my stem roep ek tot Hashem, en Hy antwoord my vanaf Sy heilige berg, Selah.
Ek vrees nie die tienduisende mense rondom my wat ontplooi is teen my nie.
Verlossing behoort aan Hashem, U seëning is op U Volk, Selah.
(Outro)