Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

NAGSUS 2 by Ramkat

SongGPT
NAGSUS 2 by Ramkat - rock,both vocals music cover art

NAGSUS 2

rock,both vocals

0:000:32
Lyrics
Description
oor bergtop kelk die sekelmaan
deur reusboom wat in glorie staan
spikkelsproei die stergewelf
wat goudgoed uit my hart kom delf
melkwegsee en suiderkruis
'n padkaart na ons hemelhuis
soet die stil van nag se waak
net kriekgesang en paddakwaak
die bosveld knus in sluimerslaap
nagbries wat takkies teen my tent skraap
vredevuur se dansvlam wat flikker
en die bosveldnag vreugvol opkikker
vrede ... vreug en salig rus
wat die wildman in my siel weer sus