Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

Met Daai Blou Jeans Aan 2 by Helena

SongGPT
Met Daai Blou Jeans Aan 2 by Helena - folk,male vocals music cover art

Met Daai Blou Jeans Aan 2

folk,male vocals

0:003:50
Lyrics
Description
(Verse 1)
Sy het daar gestaan met haar blou jeans aan,
Lang blonde hare het oor haar skouers gehang.
My vriende het gesê, dis my kans en toe was dit so,
Maar wie sou kon raai, ja wie sou kon raai?
(Chorus)
Met daai blou jeans kon sy nie braai,
Met daai blou jeans kon sy nie 'n braai broodjie maak.
Met daai blou jeans kon sy nie sokkie,
Met daai blou jeans kon sy net sê, "How do you do sir."
(Verse 2)
Dit was die volgende week en saam met vriende was ons weer uit.
Sy het daar gestaan met blou jeans aan.
Haar lippe was rooi en hare bruin.
My vriende wou so graag hê dat ek jou moes gaan uitvra en ja
Maar wie sou kon raai, ja wie sou kon raai?
(Chorus)
Met daai blou jeans kon sy nie braai,
Met daai blou jeans kon sy nie 'n braai broodjie maak.
Met daai blou jeans kon sy nie sokkie,
Met daai blou jeans kon sy net sê, "How do you do sir."
(Bridge)
Dit was die laaste Saterdag van die maand.
Met ‘n pap wiel langs die pad het jy gestaan.
Daizy in die hare en blou jeans aan.
By jou gestop om jou te help.
Jy het saam gesing met 'n liedjie oor die radio.
My hart het geklop klop want
Daar was vuur maak hout en tjoppies in die kar.
En ek was so bly.
Maar wie sou kon raai,
O ja, wie sou kon raai.
(Chorus)
Met daai blou jeans aan kan sy lekker braai
Met daai blou jeans aan kan sy braai broodjies maak,
Met daai blou jeans het ons gesokkie tot die son op kom.
En sy kan sê.
Bokkie, hulle weet nie wat ons weet nie.
(Outro)
Ja, met daai blou jeans aan.
Het jy my hart gesteel.
Met daai blou jeans aan.
Het jy my hart gesteel.
Met daai blou jeans aan.
Met daai blou jeans aan.
Kon ons saam braai.
Met daai blou jeans aan kon ons saam braai broodjies maak.
Met daai blou jeans kon ons sokkie.
Met daai blou jeans aan.
Met daai blou jeans aan.