Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

Met Daai Blou Jeans Aan 1 by Helena

SongGPT
Met Daai Blou Jeans Aan 1 by Helena - Country Dance Fusion,Male Vocals music cover art

Met Daai Blou Jeans Aan 1

Country Dance Fusion,Male Vocals

0:003:32
Lyrics
Description
Sy het daar gestaan met haar blou jeans aan.
Lang blonde hare het oor haar skouers gehang.
My vriende wou hê ek moes jou uitvra. Oe oe oe.
Maar wie sou kon raai, ja wie sou kon raai
Met daai blou jeans kon sy nie braai,
Met daai blou jeans eet sy net slaai.
Met daai blou jeans kon sy nie 'n braai broodjie maak
Met daai blou jeans kon sy nie sokkie.
Met daai blou jeans kon sy net sê, "How do you do sir."
Dit was die volgende week en saam met vriende uit.
Sy het daar gestaan met blou jeans aan.
Haar lippe was rooi en hare bruin.
My vriende wou hê ek moes jou uitvra. Oe oe oe.
Maar wie sou kon raai, ja wie sou kon raai.
Met daai blou jeans kon sy nie braai,
Met daai blou jeans eet sy net slaai
Met daai blou jeans kon sy nie 'n braai broodjie maak
Met daai blou jeans kon sy nie sokkie.
Met daai blou jeans kon sy net sê, "How do you do sir"
Dit was die laaste Saterdag van die maand.
Met ‘n pap wiel langs die pad het jy gestaan.
Daizy in die hare en blou jeans aan.
By jou gestop om jou te help.
Jy het saam gesing met 'n liedjie oor die radio.
My hart het geklop klop want
Daar was vuur maak hout en tjoppies agter in die kar.
En ek was so bly.
Maar wie sou kon raai,
O ja, wie sou kon raai.
Met daai blou jeans aan kan sy lekker braai.
Met daai blou jeans eet sy nie slaai.
Met daai blou jeans aan kan sy braai broodjies maak,
Met daai blou jeans het ons gesokkie tot die son op kom.
En sy kan sê.
Bokkie, hulle weet nie wat ons weet nie.
Ja, met daai blou jeans aan.
Het jy my hart gesteel.
Met daai blou jeans aan.
Het jy my hart gesteel.
Met daai blou jeans aan.
Met daai blou jeans aan.
Kon ons saam braai.
Met daai blou jeans aan kon ons saam braai broodjies maak.
Met daai blou jeans kon ons sokkie.
Met daai blou jeans aan.
Met daai blou jeans aan.
Met daai blou jeans kan ons saam ‘n huisie bou.
Met daai blou jeans word jy my vrou. Word jy my, vrou.