Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

Ek Sal Jou Vir Altyd 1 by Pieter

SongGPT
Ek Sal Jou Vir Altyd 1 by Pieter - Ballad-Rock,Male Vocals music cover art

Ek Sal Jou Vir Altyd 1

Ballad-Rock,Male Vocals

0:003:49
Lyrics
Description
[Verse 1]
Ons was so jonk, niks kon ons drome keer.
Jy het so mooi gelag ten spyte van jou seer.
Jy moes saam my sing en klippe dra,
vir 'n dooie veld gehoor.
Wie sou raai dat hemelveld,
twee harte so bekoor.
[Chorus]
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintings maak
van ons huisie langs die diep boul see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou daisies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roadtrip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.
[Verse 2]
Jou stem was stil, jou weggaan was so seer
Ek wens ek kon jou meer van liefde leer
Soos o jou vas te hou, jou op te tel
en jou van 'n tiekieboks te bel en
vir 'n oomblik saam met jou
onder sterre te kan lê.
[Chorus]
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintings maak
van ons huisie langs die diep boul see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou daisies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roadtrip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.
[Electric guitar Solo]
[Soft break, lead to big chorus]
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintings maak
van ons huisie langs die diep boul see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou daisies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roadtrip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.