Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

Dit wat ons wou doen by Pieter

SongGPT
Dit wat ons wou doen by Pieter - Ballad-Rock,Male Vocals music cover art

Dit wat ons wou doen

Ballad-Rock,Male Vocals

0:003:45
Lyrics
Description
Ons was so jonk, niks kon ons drome keer.
Jy het so mooi gelag ten spyte van jou seer.
Jy moes saam my sing, en klippe dra,
vir 'n dooie veld gehoor.
Wie sou kon raai dat hemelveld,
twee harte so bekoor.
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintiengs maak
van ons huisie langs die diep blou see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou dyzies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roud trip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.
Jou stem was stil, jou weggaan was so seer
Ek wens ek kon jou meer van liefde leer
Soos om jou vas te hou, jou op te tel
en jou van 'n tiekieboks te bel en
vir 'n oomblik saam met jou
onder sterre te kan lê.
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintiengs maak
van ons huisie langs die diep blou see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou dyzies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roud trip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.
En ek wonder soms oor dit wat ons wou doen?
Soos songs skryf, en paintiengs maak
van ons huisie langs die diep blou see,
en ek wonder soms oor dit wat ek kon gee.
Soos vir jou dyzies pluk,
vir jou die melkweg wys,
op 'n roud trip gaan tot by uil se huis en,
ek wonder soms oor dit wat ek moes sê,
soos dat ek jou vir altyd lief sal hê.