Create New Playlist

Add a cover pic of your own choice

(Optional)

Name

AI Cover Generator

4 credits

Not enough credits (0/4).

Logout

Are you sure you want to Logout?

Close

9 Years of Sunshine 1 by Suzette

SongGPT
9 Years of Sunshine 1 by Suzette - pop,both vocals music cover art

9 Years of Sunshine 1

pop,both vocals

0:003:30
Lyrics
Description
Met jou Cv van Saudi vry jy na my in Suid Afrika.
wie sou ooit kon dink dat ek en jy vandag 9 jaar later
nog steeds saam sou wou wees in ons ou China land.
Ons het al 7 sakke sout op geeet
van Al ons moeilike tye tot ons lekker laf wees
en tog ons vakansie never a dull moment.
Ons het so baie geskiedenis gemaak
van ons eerste taxi ry
en ek wat hardloop met skoene onder die arm.
Dis so lekker om oor alles te kan lag,
dankie dat jy my elke dag beskerm
en altyd net die beste vir my wil he.
Dankie vir 9 jaar saam met jou,
ek sal dit nooit ooit verreil.
Jy is my beste vriend
en ook my sonskyn in my erg ste storm dae.
Dankie my man dat jy my gekies het
en nog steeds elke dag kies.
Ek is bitter baie lief vir jou.
Op nog baie jare saam.